Persoonlike assistant benodig vir Finansiële Beplanner
Aansoeke word afgewag vir persone wat aan die volgende kriteria voldoen:
· Afrikaans sprekende dame
· Ouderdom 50+
Die kanidaat moet oor die volgende kwaliteite beskik:
· Goeie taal vaardighede
· Goeie organisasie vaardighede en spesifieke aandag aan detail.
· Hoë graad van self motivering en verantwoordelikheid.
· Vermoë om onder druk te werk.
· Rekenaar vaardig – moet in staat wees om Windows; Microsoft office en internet te gebruik.
Belangrikste pligte:
· Dagboek beplanning – skeduleer en bevestig kliente afsprake
· Voorbereiding van kliente leërs en dokumentasie voor afsprake
· Handhawing van ‘n liasieer stelsel
· Opvolging en indiening van besigheid
· Op datum hou van rekords
· Bestuur en hanteer kliente navrae op ‘n profesionele wyse
· Hanteer kommunikasie tussen kantoor, klient en dienste verskaffers.
· Hanteer praktyk administrasie.
Kwalifikasies en ondervinding:
· Matriek (Graad 12)
· Vorige ondervinding sal voordeel geniet – indiens opleiding sal verskaf word
Salaris onderhandelbaar, aangename werks omstandighede, eie vervoer, Montana Pretoria.